Aurora Skou

Aurora Skou Aurora Skou

Dit is amper Skou tyd!!.Toegang:R50 per persoon. R20 onder 18.Kunstenaar vir die aand.🥁 Drum roll please.....Johan van d...
11/04/2026

Dit is amper Skou tyd!!.
Toegang:
R50 per persoon.
R20 onder 18.
Kunstenaar vir die aand.
🥁
Drum roll please.....

Johan van der Merwe!.

Saterdag GRATIS toegang om Aurora NGK Basaar te ondersteun en omligende stalletjies.

Saterdag kunstenaars:
Maritza en Vincent.
Kom sit terug en geniet die vermaak.

19/03/2026
Sien julle Vrydag aand!!27 Feb 26 om 19H00.
25/02/2026

Sien julle Vrydag aand!!
27 Feb 26 om 19H00.

Goeie Middag almal.Dit is vir ons lekker om die jaar af te skop op so goeie noot. Kom kuier saam 30 Januarie 2026.Sien j...
20/01/2026

Goeie Middag almal.
Dit is vir ons lekker om die jaar af te skop op so goeie noot.
Kom kuier saam 30 Januarie 2026.
Sien jou daar!

Kom geniet die aand saam ons.* Kies jou steak snit*Dit word geweeg *Gee jou tafel nommer en laat die skou lede dit heerl...
25/10/2025

Kom geniet die aand saam ons.
* Kies jou steak snit
*Dit word geweeg
*Gee jou tafel nommer en laat die skou lede dit heerlik braai.
Sien julle daar.

Aurora om die berg fietse is reg om die modder aan te vat. Kom kuier lekker vandag saam.
23/08/2025

Aurora om die berg fietse is reg om die modder aan te vat. Kom kuier lekker vandag saam.

Kom ondersteun die stalletjies vandag.
23/08/2025

Kom ondersteun die stalletjies vandag.

Gistraand se steakete was weer n treffer. Lekker gedans, koue skrik ons nie af nie.
23/08/2025

Gistraand se steakete was weer n treffer. Lekker gedans, koue skrik ons nie af nie.

Address

Hoofstraat
Aurora
7325

Telephone

+27721402911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aurora Skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aurora Skou:

Share

Category