tankwa_drome

tankwa_drome 5-8 Maart 2026

Mense van die Tankwa, ons kon dit nie sonder julle doen nie. Dankie vir julle energie en opwinding vir die lewe!
30/03/2026

Mense van die Tankwa, ons kon dit nie sonder julle doen nie. Dankie vir julle energie en opwinding vir die lewe!

Afrikaans is 'n leefstyl, dis verseker!
28/03/2026

Afrikaans is 'n leefstyl, dis verseker!

Tankwa Drome is een groot Makiti, veral wanneer Sunset Sweatshop speel! Dankie vir die lag, dans en pret ouens!
25/03/2026

Tankwa Drome is een groot Makiti, veral wanneer Sunset Sweatshop speel!
Dankie vir die lag, dans en pret ouens!

Wanneer Francois van Coke optree dan weet jy sommer, hier kom ’n klank met ’n ekstra skop. Dankie aan jou- en jou band v...
24/03/2026

Wanneer Francois van Coke optree dan weet jy sommer, hier kom ’n klank met ’n ekstra skop.
Dankie aan jou- en jou band vir ’n ongelooflike vertoning wat nog lank in ons ore (en harte) sal bruis!

Dames en Here, Riaan Benadé !Die denkbeeldige tapyt was sommer onder ons voete uitgetrek. Vra bietjie toestemming volgen...
23/03/2026

Dames en Here, Riaan Benadé !
Die denkbeeldige tapyt was sommer onder ons voete uitgetrek. Vra bietjie toestemming volgende keer 😉

Dierbaar se musiek speel nogsteeds oor en oor in ons DROME. Wat 'n voorreg. ✨️
22/03/2026

Dierbaar se musiek speel nogsteeds oor en oor in ons DROME. Wat 'n voorreg. ✨️

Musiek praat waar woorde stil raak.Dit fluister aan die siel,dra herinneringe op sy note,en laat harte saam voel.musiek ...
20/03/2026

Musiek praat waar woorde stil raak.
Dit fluister aan die siel,
dra herinneringe op sy note,
en laat harte saam voel.musiek dit was 'n plesier om jou klank te beleef!

Om te vra of ons te-Vrede was met hulle optrede, is een groot geringstelling.  julle was ongelooflik. Baie dankie ouens!
19/03/2026

Om te vra of ons te-Vrede was met hulle optrede, is een groot geringstelling.
julle was ongelooflik. Baie dankie ouens!

Die lewe is ’n lied!In die Tankwa, onder oop lug en eindelose horisonne, het ons nie net geleef nie… ons het gevier! Elk...
18/03/2026

Die lewe is ’n lied!

In die Tankwa, onder oop lug en eindelose horisonne, het ons nie net geleef nie… ons het gevier! Elke beat, elke lag, elke oomblik saam was ’n herinnering dat die lewe bedoel is om gevoel te word.

Groot pret, altyd!

Shoe, vind julle ook nog julle woorde om die naweek te beskryf?
16/03/2026

Shoe, vind julle ook nog julle woorde om die naweek te beskryf?

 het weer die hitte aan gedraai🔥🔥 Hulle nuwe album drop hierdie week. Ons kannie wag nie🏜️🌵
15/03/2026

het weer die hitte aan gedraai🔥🔥 Hulle nuwe album drop hierdie week. Ons kannie wag nie🏜️🌵

‘n Week later en die stof het gaan lê. Kan nie wag om jou weer te sien nie🏜️🌵 “A dream you dream alone is only a dream. ...
14/03/2026

‘n Week later en die stof het gaan lê. Kan nie wag om jou weer te sien nie🏜️🌵 “A dream you dream alone is only a dream. A dream you dream together is reality.” — John Lennon

Address

Langowan
95694

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when tankwa_drome posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category