Vrede se REUSE Pampoenfees

Vrede se REUSE Pampoenfees Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vrede se REUSE Pampoenfees, Festival, Vrede Gholfklub, Vrede.

Baie dankie aan die Pampoenfeesborge, elke uitstaller, organiseerder, feesganger, pampoen-groeier, netbal + rugbyspeler,...
13/04/2025

Baie dankie aan die Pampoenfeesborge, elke uitstaller, organiseerder, feesganger, pampoen-groeier, netbal + rugbyspeler, kosstalletjie en skoonmaker. Baie dankie aan elkeen wat gister by die fees was, sonder julle, sou die fees nie 'n reuse sukses kon wees..

Baie Geluk met jou wenpampoen Tielman, jy maak ons dorp trots!!

Gracefully Bolt is gereed vir julle!!
12/04/2025

Gracefully Bolt is gereed vir julle!!

11/04/2025
So paar lekkernye om na uit te sien more by die Kofje stalletjie😋
11/04/2025

So paar lekkernye om na uit te sien more by die Kofje stalletjie😋

Onthou asb die 'glow fun run' is reeds Vrydag-aand,11April,vanaf Kofje oorkant Vrede skool,kom wees glowsome saam ons ;)...
08/04/2025

Onthou asb die 'glow fun run' is reeds Vrydag-aand,11April,vanaf Kofje oorkant Vrede skool,kom wees glowsome saam ons ;)

Wees asb reeds 17:30 by Kofje,wegspring is 18:00!

Address

Vrede Gholfklub
Vrede
9835

Telephone

+27727197472

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrede se REUSE Pampoenfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category