Hessequa Heritage Trail-Run

Hessequa Heritage Trail-Run The Hessequa Heritage Trail-Run is a 16km (and 5km) coastal trail between Jongensfontein & Stilbaai.

15/10/2025
03/10/2025

’n Groot dankie aan Oasis Water-Stilbaai wat ons Hessequa Heritage Trail-Run ondersteun het met die borg van twee waterpunte.

Julle bydrae het gehelp om ons deelnemers gehidreer en vars te hou op die roete – ons waardeer dit opreg!

Julle betrokkenheid maak ’n werklike verskil.

02/10/2025

Die Hessequa Heritage Trail Run sou nie moontlik gewees het sonder die ruim ondersteuning van ons borge nie.

Ons spreek ons opregte dank uit aan Hessequa Tourism - The Explorer's Garden Route & Engen Stilbaai

Julle betrokkenheid maak 'n werklik verskil!

02/10/2025

n Groot dankie aan al ons wonderlike borge wat die Hessequa Heritage Trail-Run op Saterdag, 27 September 2025 moontlik gemaak het!

Julle steun het die dag ’n reuse sukses gemaak en ons waardeer elkeen van julle.

Ons moedig almal aan om die plaaslike besighede wat ons borge was te ondersteun.

Julle betrokkenheid maak ’n werklike verskil!

Baie dankie: Radio Fynbos | Baleia Wines & Olive Oil | Oudewerfskloof Olive Farm | Kleinbergskloof Olive Estate | XYLO Coffee | Garden Route Game Lodge | Gourikwa Nature Reserve | Namo Health & Wellness Stilbaai | SouthEaster Restaurant | Coffee & Cream | Pizza World Still Bay | Die Seekombuis | Eureka Mills | Rijké | Tabeel Stilbaai | Kasselshoop Cheese | De Jagers | Zilch Binary | Atlas Sport | Stilbaai Adventures Outdoor Store

28/09/2025

Hessequa Heritage Trail-Run 2025 Results - 5KM

Men (5KM)
1st – André Uys
2nd – Micheal Wheatley
3rd – Bradley Gounden

Women (5KM)
1st – Ansa Uys
2nd – Amelia Pieterse
3rd – Suzette Hamilton

Boys u/18 (5KM)
1st – Given Nyathi
2nd – JJ Swart
3rd – Ludwich van Tonder

Girls u/18 (5KM)
1st – Katje Nöthnagel
2nd – Jeanette Barnard
3rd – Ana & Laney

A big thank you to all participants, supporters, and sponsors who made this event possible!

Photos will be available as soon as possible – keep an eye on our page!

Hardloop. Lag. Vier. 🎉 Heritage Trail Run & Fees was ’n fees van mense, kultuur en saamwees! 🇿🇦💚
27/09/2025

Hardloop. Lag. Vier. 🎉 Heritage Trail Run & Fees was ’n fees van mense, kultuur en saamwees! 🇿🇦💚

25/09/2025
25/09/2025

🇬🇧 English:
⏰ Last chance to enter online! Entries for the Hessequa Heritage Trail Run close tonight at 00:00.
👉 But don’t worry – you can still enter tomorrow at the Tourism Office during registration (13:00 – 17:00) or on race morning at Bertie Barnard Primary School from 06:30. See you at the start line! 🏃‍♂️🌿✨

🇿🇦 Afrikaans:
⏰ Laaste kans om aanlyn in te skryf! Inskrywings vir die Hessequa Heritage Trail Run sluit vanaand om 00:00.
👉 Moenie bekommer nie – jy kan nog môre by die Toerismekantoor inskryf tydens registrasie (13:00 – 17:00) of Saterdagoggend vanaf 06:30 by Bertie Barnard Laerskool. Sien jou by die wegspring! 🏃‍♀️🌿✨

Address

Stilbaai
6674

Telephone

+27824588517

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hessequa Heritage Trail-Run posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hessequa Heritage Trail-Run:

Share