09/09/2026
JARU, nooi elke span uit om deel te raak in die geleentheid. 0/8 spanne kan nie kontak maak met wedstryde nie, dis vas gemaak deer SARFU. DUS bied ons die opleiding aan vir 0/8 met wedstryde wat hulle ook sal speel (RIP RUGBY)
0/9 Spanne gaan aan soos normaal met wedstryde en coaching geleenthede.
Kontak ons vir meer inligting om jou plek vas te maak ✊
JARU GROETE