Dorptoe Fees

Dorptoe Fees Bring jou kampstoel of kombers en geniet ‘n lekker tyd saam met vriende en familie.

Kom kuier saam op 15 Augustus by Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit! ‘n dag vol Afrikaanse gees, musiek, kuier en dans – ‘n ervaring wat jy nie wil misloop nie.

01/09/2026

‘n 10/10 show van Earl Swartz by die DORPTOE FEES! Wat ‘n VIBE!

🎶 Ben10 van Early B

27/08/2026

Brendan Peyper het ons behoorlik laat dans tydens die Dorptoe Fees!

🎶 Soen soos wat jy dans van Brendan Peyper

26/08/2026

DORPTOE FEES saam Fatman! Wat ‘n lekker show!

🎶Dorp Toe - Fatman

25/08/2026

Wat ‘n legende! Steve Hofmeyr het die koue Naboomspruit warm gesing tydens die DORPTOE FEES!

🎶Blou Balon - Steve Hofmeyr

24/08/2026

Wat is die lekkerste ding om te doen? Die DORPTOE FEES natuurlik! L E A H het behoorlik die partytjie aan die gang gesit!

🎶 Met jou klere aan - Leah

20/08/2026

Waar is al die Vleisvreters? Adam Tas weet waar! Wat was jou gunsteling liedjie van Adam Tas by die Dorptoe Fees?

🎶Vleisvreters van Adam Tas en Neil Somers

18/08/2026

JEMMA CATHERINE het vanjaar se DORPTOE FEES geopen en seker gemaak dit word afgeskop op ‘n hoë noot! Lekker👏🎉

🎶 Mooi Ding deur Jemma Catherine

17/08/2026

Wat ‘n FEES! Die DORPTOE FEES! Was jy daar? Comment met jou gunsteling herinnering/foto/kunstenaar 👇

Dit was ‘n VOL dag saam JEMMA CATHERINE, Ichnus Wait, Adam Tas, L E A H, Steve Hofmeyr, Fatman Johan Brummer, Brendan Peyper en Earl Swartz in Naboomspruit by ℍ𝕠𝕖̈𝕣𝕤𝕜𝕠𝕠𝕝 ℍ𝕒𝕟𝕤 𝕊𝕥𝕣𝕚𝕛𝕕𝕠𝕞!

15/08/2026

Die DAG is HIER & as jy nie seker maak jy is by Hoërskool Hans Strijdom nie gaan jy GROOT uitmis..

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dorptoe Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dorptoe Fees:

Shortcuts

Share

Category