Winter Fiesta

Winter Fiesta 'n Familie fees met heerlike boerekos, stalletjies, kinder vermaak en musiek!

Ons Gear'Up Challenge wenners!!1st - TWK Versekering2de - Kloppers & Smithe3de - TWK Toyota4de - BV Family5de - Swart Ka...
03/08/2024

Ons Gear'Up Challenge wenners!!

1st - TWK Versekering
2de - Kloppers & Smithe
3de - TWK Toyota
4de - BV Family
5de - Swart Kat
6de - Battlefields

Dankie vir julle deelname. Dit was 'n lekker dag!

Die Kloppers en Smit'e - well done met julle 1ste plek in die TWK Toyota Piet Retief uitdaging. Blykbaar kan julle maar ...
03/08/2024

Die Kloppers en Smit'e - well done met julle 1ste plek in die TWK Toyota Piet Retief uitdaging. Blykbaar kan julle maar blindelings bestuur πŸ‘€

Auto House Piet Retief Challenge Wenners!! Die jongmanne van TWK Insurance - baie geluk met jul tyd van 00:30 sek in die...
03/08/2024

Auto House Piet Retief Challenge Wenners!! Die jongmanne van TWK Insurance - baie geluk met jul tyd van 00:30 sek in die reverse challenge 🚘

Vintage bly maar mooi 🀩Deel jou fotos met ons!
03/08/2024

Vintage bly maar mooi 🀩
Deel jou fotos met ons!

'n Paar aksie πŸ“Έ van ons spanne besig met hulle uitdagings in die Gear'Up Challenge.Het jy wat dit vat? Kom toets jul spa...
03/08/2024

'n Paar aksie πŸ“Έ van ons spanne besig met hulle uitdagings in die Gear'Up Challenge.

Het jy wat dit vat? Kom toets jul spangees en geniet die dag saam met ons. Insktywings by die AP Kerk Tent langs die klubhuis!!

Ons sien uit na 'n heerlike sonskyn dag more! β˜€οΈHekke open om 09:00
02/08/2024

Ons sien uit na 'n heerlike sonskyn dag more! β˜€οΈ
Hekke open om 09:00

01/08/2024
Slegs beskikbaar by die Winter Fiesta!! Die AP Kerk Piet Retief se beroemde sosaties en boereworsrolle.πŸ˜‹πŸŒ­πŸ–
31/07/2024

Slegs beskikbaar by die Winter Fiesta!! Die AP Kerk Piet Retief se beroemde sosaties en boereworsrolle.πŸ˜‹πŸŒ­πŸ–

Kom ondersteun die Nederduits Hervormde Kerk se stalletjie en kry heerlike boeretroos in hul teetuin! β˜•οΈ
30/07/2024

Kom ondersteun die Nederduits Hervormde Kerk se stalletjie en kry heerlike boeretroos in hul teetuin! β˜•οΈ

Address

Piet Retief
2380

Telephone

+27828070747

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Winter Fiesta posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category