08/09/2026
Deel gerus dié nuus met jou vriende en familie in Auckland wat nie die eerste keer kaartjies kon kry nie.
Toeka tot Nou
Die musiek wat ons onthou. Die treffers wat ons vandag sing. Die kunstenaars wat dit alles saambring. Afrikaans is Lekker 2027 – groter as ooit.
Auckland het binne 5 dae uitverkoop en daar is nie baie kaartjies oor vir Brisbane en Perth nie. Gelukkig kon ons reel vir 'n tweede optrede in Auckland vir Donderdag aand 18 Maart en die kaartjies is nou beskikbaar by www.southafricanevents.com
Dit gaan groot wees Steve Hofmeyr Refentse van Jaarsveld, Ricus Nel Liezel Pieters