Dip n Churro

Dip n Churro DIP 'N CHURRO (dessert)
A specialized dough with a twist inside you won't want to miss out on

🐣PAAS FEES MARKIEšŸ£ā€“ joubert park, Hartenbos– 28 maart - 6 april– 9:00-17:00Bederf jouself hierdie seisoen met 'n heerlik...
22/03/2026

🐣PAAS FEES MARKIE🐣

– joubert park, Hartenbos
– 28 maart - 6 april
– 9:00-17:00

Bederf jouself hierdie seisoen met 'n heerlike churro wat vol n soet sousie van jou selectiewe keuse voorberei sal word

GOERGE OLD CAR SHOW kom maak n draai by die george  old car show waar jy klomp fantasties karre gaan sien en well jy daa...
11/02/2026

GOERGE OLD CAR SHOW

kom maak n draai by die george old car show waar jy klomp fantasties karre gaan sien en well jy daar is kom kry vijou n wonderlike churro

Vir die volgende 28 dae van die 13de december  tot en met die 9de januarie gaaan dip n churro by kaap de goede hoop stra...
12/12/2025

Vir die volgende 28 dae van die 13de december tot en met die 9de januarie gaaan dip n churro by kaap de goede hoop straat in hartenbos staan hierdie seisoen so kom maak n draai en kom kry vir jou en jou helle familie gevulde churro's

IRONMAN 2025Dip n Churro het hierdie jaar die voorreg om deel te kan wees van die ironman 2025 hier in mosselbaai ons ho...
11/11/2025

IRONMAN 2025

Dip n Churro het hierdie jaar die voorreg om deel te kan wees van die ironman 2025 hier in mosselbaai ons hoop oom julle almal daar te sien en sterkte aan elke deelneemer, hoop vir julle almal die beste

1ste november Hierdie saterdag is dit die grootbrak mark ons almal hoop om julle daar te sien
29/10/2025

1ste november Hierdie saterdag is dit die grootbrak mark ons almal hoop om julle daar te sien

25 oktober by Hartenbos Boeremark Bring jou familie en kom kry n heerlike "churro" met enige van ons 3 vulsels in (melkt...
21/10/2025

25 oktober by Hartenbos Boeremark

Bring jou familie en kom kry n heerlike "churro" met enige van ons 3 vulsels in (melktert, karamel of sjokolade sous) of vir die mense wat hom net so will eet ons het n oorspronklike sonder vulsel met net kaneelsuiker aan die buitekant

Moet nie uitmiss nie Sien julle daar.

Kom maak n draai die naweek 20 sept by the good shed en kom koop vir jou en jou familie n heerlike churroSien julle daar
15/09/2025

Kom maak n draai die naweek 20 sept by the good shed en kom koop vir jou en jou familie n heerlike churro

Sien julle daar

Hartenbos Boeremark,  Sat 13 September,  08h00 tot 14h00 te ATKV Joubert Park de Goede Hoop str. Sien julle daar.
09/09/2025

Hartenbos Boeremark, Sat 13 September, 08h00 tot 14h00 te ATKV Joubert Park de Goede Hoop str. Sien julle daar.

GEORGE LAND BOU SKOUkom geniet n heerlike churro by die george land bou skou vanaf 28ste 9:00-21:0029ste 9:00-21:0030ste...
21/08/2025

GEORGE LAND BOU SKOU
kom geniet n heerlike churro by die george land bou skou vanaf
28ste 9:00-21:00
29ste 9:00-21:00
30ste 9:00-23:00

Saturday 10/08/2025,The Goods Shed from 09h00-14h00. Come and enjoy a lovely day of fun and excitement.
10/08/2025

Saturday 10/08/2025,
The Goods Shed from 09h00-14h00. Come and enjoy a lovely day of fun and excitement.

Sat 26 Julie 2025, 09h00 tot 14h00 te ATKV Joubert Park, Kaap de Goede Hoop str. Sien julle daar.
21/07/2025

Sat 26 Julie 2025, 09h00 tot 14h00 te ATKV Joubert Park, Kaap de Goede Hoop str. Sien julle daar.

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dip n Churro posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category