Protea Fees

Protea Fees Maak gereed vir die Protea Fees, wat op 23 Mei 2026 by Laerskool Protearif, Krugersdorp gehou sal word!
(1)

Hier is iets vir almal – van unieke stalletjies en heerlike kos, tot bekende kunstenaars.

23/05/2026

🎙️-Riaan Benade-🎙️

23/05/2026

🎤-DIE PIESANGSKILLE-🎤

23/05/2026

🪩🩷Dames en Here Proteafees 2026🩷🪩

Protearif

23/05/2026

🪩Trek jou plakkies aan want Chris Steyn is hier🪩

23/05/2026

🎙️-Bernice West-🎙️

Kom dans saam🪩

23/05/2026

Barto IS die vlam in die wind🎙️

Kom wees Impulsief en kom kuier saam by Protea Fees🪩

23/05/2026

Die verhoog is aan die BRAND🎶

Kom Rock daai Lyfie saam met Nicholis Louw🪩

Moenie die opwinding misloop nie — kom kuier, kom lag en kom geniet die fees saam met ons! 🙌🎡

23/05/2026

Van Klein tot groot🎶

Pedal-GoKarts
Gesigverf
Inkleurpret
‘Magic’ vertoning
Klim-en-Klouter
‘Stilt-walker’
Koekies-versier
en vele meer

Moenie die opwinding misloop nie — kom kuier, kom lag en kom geniet die fees saam met ons! 🙌🎡

23/05/2026

MARKO is nóú op die verhoog en Protea Fees gons! 🤩🎶

Kom geniet die asemrowende kunstenaars, kos, stalletjies en kindervermaak.🎙️

Moenie die opwinding misloop nie — kom kuier, kom lag en kom geniet die fees saam met ons! 🙌🎡

Address

Mogale City
1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protea Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category