Bloekompoort Karavaan Park

  • Home
  • Bloekompoort Karavaan Park

Bloekompoort Karavaan Park Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bloekompoort Karavaan Park, Performance & Event Venue, .

26/12/2025
Ons het nog kampplek beskikbaar vir Desember vakansie slegs R110.00 per persoon per nag, laerskool en voorskool kinders ...
07/12/2025

Ons het nog kampplek beskikbaar vir Desember vakansie slegs R110.00 per persoon per nag, laerskool en voorskool kinders gratis.
Boeresport, karaoke, speletjies by die swembad, mini waterglybaan en vele meer.

Plot 238 Cooperville, Midvaal - Meyerton
R53 Villierspad 15km vanaf die Vaaldam kontak 083 727 3586

BOEREMUSIEK EN COUNTRY NAWEEK2 tot 4 Mei.Vrydag heerlike country musiek en Saterdag ons maandelikse boeremusiek gilde da...
30/04/2025

BOEREMUSIEK EN COUNTRY NAWEEK
2 tot 4 Mei.
Vrydag heerlike country musiek en Saterdag ons maandelikse boeremusiek gilde dans met verskeie orkeste wat optree slegs R50.00 per persoon.
Bring eie drinkgoed & vleis ons verskaf die vuur, pap en sous.
Daar is ook wegneem etes te koop asook n winkel en bottelstoor op die oord.
Kampplek asook gastehuise beskikbaar
Kontak 083 727 3586 vir gastehuis bespreking

Ons het nog kamp plekke beskikbaar vir die paasnaweek teen slegs R110.00 per persoon per nag. Speelpark vir die kinders,...
14/04/2025

Ons het nog kamp plekke beskikbaar vir die paasnaweek teen slegs R110.00 per persoon per nag. Speelpark vir die kinders, swembad, mini waterglybaan. Hier is ook n winkel en bottelstoor op die oord.

Baie geluk Mnr en Mev Coetsee
07/01/2025

Baie geluk Mnr en Mev Coetsee

Die begin van n nuwe jaar
04/01/2025

Die begin van n nuwe jaar

Ons het nog kampplek beskikbaar vir Desember vakansie teen slegs R100.00 per persoon per nag,Die Vaaldriehoek Dansorkes ...
21/12/2024

Ons het nog kampplek beskikbaar vir Desember vakansie teen slegs R100.00 per persoon per nag,
Die Vaaldriehoek Dansorkes kuier vanaf 27 Desember by Bloekompoort daar gaan heerlik gekuier word, bingo, karaoke, speletjies by die swembad, boeresport en vele meer.
Oujaardans slegs R50.00 per persoon
Bring eie drink en eetgoed saam🥳🥳

Ons het nog kamp plekke beskikbaar vir die Desember vakansie teen slegs R100.00 per persoon per nag. Kamp 7 nagte kry di...
06/12/2024

Ons het nog kamp plekke beskikbaar vir die Desember vakansie teen slegs R100.00 per persoon per nag.
Kamp 7 nagte kry die 8ste nag gratis.

Die Vaaldriehoek Dansorkes kom vanaf
Die 27ste Desember musiek maak daar gaan speletjies by die swembad wees, boeresport, karaoke, bingo en vele meer.

Oujaar dans slegs R50.00 per persoon, sjampane word voorsien.

Address


Telephone

0837273586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloekompoort Karavaan Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Event/venue?

Share