Lekker Ltt

Lekker Ltt Lekker LTT is meer as net ’n dag van sport en kuier – dis ’n beweging vir groei, vir talent, en vir ’n toekoms wat blink.

🔥 KALENDER HOOGTE-PUNT 2026 🔥📅 30–31 OKTOBER 2026🏉 Die sport🔥 Die gees🎉 Die vibeLekker LTT is terug!Merk julle kalenders...
09/03/2026

🔥 KALENDER HOOGTE-PUNT 2026 🔥

📅 30–31 OKTOBER 2026
🏉 Die sport
🔥 Die gees
🎉 Die vibe

Lekker LTT is terug!
Merk julle kalenders – hierdie naweek wil julle nie misloop nie!

10/02/2026

🏉 Lekker LTT Vaardigheidsopleidingsessie | 7 Februarie
Lekker LTT het op 7 Februarie ’n suksesvolle vaardigheidsopleidingsessie aangebied vir ons jong rugbyspelers.
Die opleiding is met groot toewyding verskaf deur ons afrigters en spelers van ons dorp se rugbyklub.

Daar is hard geoefen, waardevolle vaardighede aangeleer en die kinders het sigbare vordering getoon. Tussen oefensessies het die spelers ook die geleentheid gekry om af te koel, te ontspan en sommer net weer kinders te wees – ’n lekker balans tussen harde werk en pret.

Dit was ’n insigewende en doelgerigte sessie wat ons spanne goed voorberei vir die rugbyseisoen wat voorlê.

🙏 ’n Opregte dankie aan ons borge vir die naweek:
Lekker LTT
Oasis Water
Premjee

Ons wil ook ’n besondere dank uitspreek aan al die afrigters en spelers van die dorp se rugbyklub vir hul tyd, energie en passie waarmee hulle in ons kinders belê.
Saam bou ons aan die toekoms van rugby. 💪🏉

10/02/2026
Dankie aan elke span wat deel was van die lekker lag, lekker netbal...lekker kuier dag.Tag ons asb in julle fotos en ont...
03/11/2025

Dankie aan elke span wat deel was van die lekker lag, lekker netbal...lekker kuier dag.

Tag ons asb in julle fotos en onthou om te oefen vir volgende jaar!

Die oulikste Cookie Monster van die dag wen, Mowgli!! Die Cookie Monsters se Mascot!!Dankie Legacy Animal Clinic and Vet...
03/11/2025

Die oulikste Cookie Monster van die dag wen, Mowgli!!

Die Cookie Monsters se Mascot!!

Dankie Legacy Animal Clinic and Vet Shop vir julle goeie diens en Mowgli geniet al jou treats en cookies.

Dankie vir elke span wat deel was van die Lekker Dag!Deel julle fotos met ons of tag ons in julle post.
03/11/2025

Dankie vir elke span wat deel was van die Lekker Dag!
Deel julle fotos met ons of tag ons in julle post.

’n Groot dankie aan  PSG Louis Trichardt vir julle borgskap van die skeidsregters se uniform.Julle ondersteuning maak ’n...
03/11/2025

’n Groot dankie aan PSG Louis Trichardt vir julle borgskap van die skeidsregters se uniform.

Julle ondersteuning maak ’n verskil! 💙🏉

Lekker Rugby, Lekker Sport en 'n Lekker gemeenskap

LEKKER LTT shoutout! 🌴’n Groot dankie aan Palm Distributors  vir julle uitstaande diens en ondersteuning! 🙌Ons waardeer ...
03/11/2025

LEKKER LTT shoutout! 🌴

’n Groot dankie aan Palm Distributors vir julle uitstaande diens en ondersteuning! 🙌

Ons waardeer julle — dis danksy julle dat LEKKER LTT altyd ’n vibe is! 🔥💚

Baie geluk aan ons hokkie wenners The Stickers en naaswenners Triegie Trouble.Baie dankie vir elkeen wat die dag amazing...
03/11/2025

Baie geluk aan ons hokkie wenners The Stickers en naaswenners Triegie Trouble.

Baie dankie vir elkeen wat die dag amazing gemaak het.

Address

R522
Louis Trichardt
0920

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekker Ltt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekker Ltt:

Share

Category