Worth It Foundation Kuiernaweek

Worth It Foundation Kuiernaweek Kom geniet die atmosfeer en wees deel van 'n doelgerigte kuier wat verandering bring.

Welkom by die Worth It Foundation se Kuiernaweek! ๐ŸŒŸ

'n Onvergeetlike naweek vol vreugde, saamkuier en gemeenskapsgees. 'n Viering van gemeenskap, samewerking en hoop.

24/08/2026
๐ŸŽถ๐Ÿช—JUBA KOM KUIER SAAM BY DIE WIF SE VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE! ๐Ÿช—๐ŸŽถOns het nog โ€™n GROOT verrassing vir julleโ€ฆ en glo m...
24/08/2026

๐ŸŽถ๐Ÿช—JUBA KOM KUIER SAAM BY DIE WIF SE VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE! ๐Ÿช—๐ŸŽถ

Ons het nog โ€™n GROOT verrassing vir julleโ€ฆ en glo my, hierdie een wil jy nie misloop nie!

Martiens van Juba gaan saam met ons kamp! ๐Ÿคฉ๐ŸŽถ

As jy nog nooit vir Martiens in aksie gesien het nie, maak jouself reg. Hierdie man is โ€™n musikale kragtoer. Hy speel โ€™n verskeidenheid instrumente en sy talent is buitengewoon besonders.

๐ŸŽต Hy bring sy trekklavier en sy kitaar!!!
As jy dit kan neurie, kan hy dit speel!๐ŸŽถ๐ŸŽผ๐ŸŽธ๐ŸŽน

So ons het gedinkโ€ฆ kom ons maak โ€™n behoorlike kampkuier daarvan! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ”ฅ

Kom kuier saam.
๐Ÿท Bring jou rooiwyn.
๐ŸŽธ Kom dans in die kamp.
๐ŸŽถ Kom sing saam.
๐Ÿ˜‚ En, natuurlikโ€ฆ kyk of jy vir Martiens kan vasvra!

Gooi enige liedjie uit. Neurie dit. Fluit dit. Sing die eerste paar noteโ€ฆ

En kyk wat hy daarmee doen! ๐Ÿ˜œ

Hierdie is nie net โ€™n vertoning nie.
Dis โ€™n kampkuier soos nog nooit tevore nie!!
Dis musiek, lag, dans en mense wat saam kuier.

Ons het 3 legendes vir 1 feestelike naweek! ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ WIF se Vreeslike Feestelike Gedoente
๐Ÿ“… 23โ€“25 Oktober
๐Ÿ•๏ธ ATKV Buffelspoort

Kampkuier saam met Martiens van Juba.
Bring jou mense. Bring jou dansskoene. Bring jou rooiwyn.

En bring โ€™n liedjie wat jy dink hy NIE kan speel nieโ€ฆ
Ons daag jou uit. ๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ #๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ

Martiens Joubert
ATKV-Buffelspoort
Kampi.co.za
Multi Risk Brokers
King Price Insurance

#๐Ÿ˜Ž๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽ™๏ธ


https://www.instagram.com/reel/DcDPxQeIa-I/?igsh=MTRxd3hxcThzazVhbg==Hulle is deel van ons kuiernaweek!! ๐Ÿ‘†๐Ÿป๐Ÿพ๐ŸฅณSo trots om...
16/08/2026

https://www.instagram.com/reel/DcDPxQeIa-I/?igsh=MTRxd3hxcThzazVhbg==

Hulle is deel van ons kuiernaweek!! ๐Ÿ‘†๐Ÿป๐Ÿพ๐Ÿฅณ

So trots om te kan sรช ons ken vir Kampi.co.za

As jy nog nie jou sleepwa of n staanplek het vir 23-25 Oktober by Atkv Buffelspoort nie, dan het jy nie meer n verskoning nie.

Hul kontak besonderhede is: 063 413 2516. ๐Ÿคญ

Wanneer jy sรช: "Ek was net vyf minute in die son..." ๐ŸŒž๐ŸคฃDie son: "Hou my koeldrank."Kom lag en kuier saam met ons by die ...
05/08/2026

Wanneer jy sรช: "Ek was net vyf minute in die son..." ๐ŸŒž๐Ÿคฃ

Die son: "Hou my koeldrank."

Kom lag en kuier saam met ons by die Worth It Foundation se Vreeslike Feestelike Gedoente. Dis die enigste plek waar die pret warmer is as die son! ๐ŸŽ‰๐Ÿ˜Ž

23 - 25 Oktober by ATKV-Buffelspoort

โ€ผ๏ธ

Gerhard Steyn
Multi Risk Brokers
Kampi.co.za

๐Ÿ–๏ธ Hoekom loop versekering en vakansie hand aan hand?Want vakansie is mos wanneer jy besluit om alles te doen waarvoor j...
29/07/2026

๐Ÿ–๏ธ Hoekom loop versekering en vakansie hand aan hand?

Want vakansie is mos wanneer jy besluit om alles te doen waarvoor jou polis jou gewaarsku het. ๐Ÿ˜‚

Sleepwa? Check.
Braai? Check.
Kinders sonder toesig naby water? Check.
Pa wat sรช: โ€œHou my dop!โ€ โ€ฆ EISVORM. ๐Ÿคฃ

Dankie Multi Risk dat julle seker maak ons Vreeslike Feestelike Gedoente bly feestelikโ€ฆ selfs wanneer iemand se goeie idee skeefloop! ๐Ÿฆฉ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ˜‚

Vandag vier ons Multi Risk โ€“ want vakansie gebeur.



Kampi.co.za. Multi Risk Brokers. King Price Insurance. ATKV-Buffelspoort

28/07/2026

๐Ÿ•๏ธ๐Ÿ”ฅ โ€™n Vreeslike Feestelike DANKIE aan Kampi.co.za! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•๏ธ

Ons is ongelooflik dankbaar vir Kampi.co.za se betrokkenheid by ons Vreeslike Feestelike Gedoente! Julle help om hierdie naweek nรฉt daardie ekstra bietjie lekker te gee. ๐Ÿ™Œ

Ons sien uit na โ€™n naweek van kamp, kuier, pret, hope pryse en natuurlikโ€ฆ die BRAAI-OFF! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅฉ

Want kom ons wees eerlik: almal dink hulle is โ€™n braaimeesterโ€ฆ totdat daar beoordelaars, pryse en โ€™n klomp toeskouers met opinies langs die vuur staan! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ”ฅ

Dankie, Kampi.co.za, dat julle saam met ons kamp opslaan vir โ€™n naweek wat beslis nie stil, rustig of vervelig gaan wees nie!

Die vure gaan brand, die stories gaan loop en die kompetisie gaan ROOK! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ•๏ธ๐Ÿ˜‚

๐ŸŽ‰๐Ÿค  DIE WIF SE VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE BY ATKV buffelspoort๐Ÿค ๐ŸŽ‰As jy nog nooit โ€™n sweep so hard hoor klap het dat jou...
26/05/2026

๐ŸŽ‰๐Ÿค  DIE WIF SE VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE BY ATKV buffelspoort๐Ÿค ๐ŸŽ‰

As jy nog nooit โ€™n sweep so hard hoor klap het dat jou skoonma haar koffie mors nieโ€ฆ nou is jou kans! ๐Ÿ˜…๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ‚ ROOIES SWEPร‰ is oppad Buffelspoort toe โ€” en hy bring sy swepe saam!
Kom kyk hoe die โ€œlegendโ€ swepe klap, stof laat staan en mense laat spring wat gedink het hulle is net hier vir die kos! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ‘

Dis โ€™n naweek van:
๐ŸŽถ Groot kuier
๐ŸŒž Vakansie vibes
๐Ÿ”ฅ Sweepvertonings wat jou ore laat tuit
๐Ÿ˜‚ Lag vir dae
๐Ÿ” Lekker eetgoed
๐Ÿ•๏ธ En memories wat langer hou as jou Januarie salaris

๐Ÿ“… 23โ€“25 Oktober
๐Ÿ“ ATKV Buffelspoort

โš ๏ธ Waarskuwing:
Mense wat een keer hierdie fees bywoon, bespreek gewoonlik sommer weer vir volgende jaar! ๐Ÿ˜œ

๐Ÿ‘‰ Bespreek NOU voor jou tannie, buurman en daai een vriend wat altyd alles eerste weet, al die plekke vat!

๐Ÿ“ž 014 572 1000
๐Ÿ“ง [email protected]
๐ŸŒ www.worthitfoundation.co.za

๐ŸŽ‰๐ŸŒญ๐Ÿ”ฅ VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŒญ๐ŸŽ‰Besprekings by ATKV-Buffelspoort - 014 572 1000. Maak gereed vir โ€™n naweek vol lag...
25/05/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŒญ๐Ÿ”ฅ VREESLIKE FEESTELIKE GEDOENTE! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŒญ๐ŸŽ‰

Besprekings by ATKV-Buffelspoort - 014 572 1000.

Maak gereed vir โ€™n naweek vol lag, musiek, kuier en chaosโ€ฆ want dinge gaan WARM raak! ๐Ÿ˜…

๐Ÿ’ฅ EXtreme Wors bring vir julle die kompetisie waarvan almal gaan praat:

๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ”ฅ โ€œEET DIE SOUS & BLY STAANโ€ CHALLENGE! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŒถ๏ธ

Dink jy jyโ€™s sterk genoeg?
Kan jy die warmste sous in die distrik vatโ€ฆ sonder om te huil, te hik of jou voorouers te sien? ๐Ÿ‘€๐Ÿ˜‚

๐Ÿ† PRYS OP DIE SPEL!
Die laaste een wat nog regop staan wen!

Verwag:
๐Ÿคฃ Baie lag
๐ŸŒญ Lekker kos
๐ŸŽถ Groot kuier vibes
๐Ÿฅต En mense wat skielik hul lewenskeuses bevraagteken

๐Ÿ“Moenie ons Fees naweek by ATKV-Buffelspoort misloop nie โ€” bring jou vriende, jou moedโ€ฆ en dalk โ€™n bottel melk! ๐Ÿฅ›๐Ÿ˜‚

kampicoza
Kampi.co.za
multiriskbrokers

Dis die naweek waarvoor jy gewag het!!! n Hele naweek van musiek, kuier, samesyn, lag en braai. Ons gaan kuier tot die s...
05/05/2026

Dis die naweek waarvoor jy gewag het!!!

n Hele naweek van musiek, kuier, samesyn, lag en braai. Ons gaan kuier tot die son opkom!!

Moet dit nie mis nie!! Daar wag nog baie meer!!

Besprekings by ATKV-Buffelspoort - 014 572 1000

As jy nie n karavaan het nie maar jy wil saam kuier, kontak vir Kampi.co.za. Hul help jou in n japtrap. multiriskbrokers maak seker dat jy sonder sorge en bekommernisse jou naweek kan geniet.

Gerhard Steyn





Address

5 Cedar Avenue
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worth It Foundation Kuiernaweek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category