Mnr en Mej Rassie

Mnr en Mej Rassie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mnr en Mej Rassie, Event, Bronkhorstspruit.
(1)

Permanently closed.
12/11/2019
12/09/2019
12/09/2019

Mnr en Mej Rassie 2019 is....
Dano Kruger en Tinnerie Barnard 👑
Baie geluk aan die volgende finaliste:
1ste Prinses - Leoné van Niekerk
2de Prinses - Lianka Wurth
1ste Prins - Walter von Brandis
2de Prins - Driekus Geldenhuys
Mnr Fotogenies - Cayden Swanepoel
Mej Rassie Woema "kykerskeuse" - Tinnerie Barnard
Mej Persoonlikheid - Phumla Mabena
Mej Debutant - Tinnerie Barnard
En ons 2 projek wenners is Chenne Loots en Driekus Geldenhuys

Meisies lyk al te pragtig!Kaartjies is by die deure beskikbaar!
12/09/2019

Meisies lyk al te pragtig!

Kaartjies is by die deure beskikbaar!

12/09/2019

😁😁😁😁😁

Mnr en Mej Rassie finalis Chennè Loots deel nog n deel van haar projek!We got together a few learners of Hoërskool Erasm...
11/09/2019

Mnr en Mej Rassie finalis Chennè Loots deel nog n deel van haar projek!

We got together a few learners of Hoërskool Erasmus to show their commitment to raise their voice with me against "HUMAN TRAFFICKING" in Bronkhorstspruit. Thanks to everyone who showed up and especially to Varia Glas en Verf for the sponsor of the red paint for our hands.

Caroline Pitout
Rianni Loots
Nadine Brown Blom


Nog net 2 dae voor die GROOT aand! 👑 👑
10/09/2019

Nog net 2 dae voor die GROOT aand! 👑 👑

Mnr en Mej Rassie finaliste Christoff en Leanrie het by die sizanani skooltjie gaan herstelwerk doen asook gaan kos uitd...
09/09/2019

Mnr en Mej Rassie finaliste Christoff en Leanrie het by die sizanani skooltjie gaan herstelwerk doen asook gaan kos uitdeel vir die kinders 😁

🥩🛀🏻🥡🤗Tinnerie sluit haar projek af deur die laaste behoeftes van hulle lysie te bevredig. Sy het 'n groot mat en klein b...
09/09/2019

🥩🛀🏻🥡🤗Tinnerie sluit haar projek af deur die laaste behoeftes van hulle lysie te bevredig. Sy het 'n groot mat en klein badkamermatjies vir hulle gekoop. Sy het ook 'n borg vir 2 kantoorstoele Stowe gekry. 'n Vleis borg slaghuis. En boonop het sy vir elkeen 'n slinternuwe kosblik gekoop!!!🤗🥡🛀🏻🥩

08/09/2019

Kom kyk na Rassies op die "catwalk"
12 September
18:30
R50 p/p
Met Louis en Naomi en Francois Viljoen

08/09/2019
Die kronings-aand is 'n week weg!!Koop nou jou kaartjie by die skoolkantoor!👑
05/09/2019

Die kronings-aand is 'n week weg!!
Koop nou jou kaartjie by die skoolkantoor!
👑


Mej Rassie finalis Minke Vorster het gaan lekker goed uitdeel en vir hulle plante gegee om te plant by die Ubuhle skoolt...
05/09/2019

Mej Rassie finalis Minke Vorster het gaan lekker goed uitdeel en vir hulle plante gegee om te plant by die Ubuhle skooltjie! Sy het leerders van ons skool ook betrek om te help!

Die kindertjies se harte het behoorlik geglimlag 😁

Ons het n laat Inskrywing!!! Sy gaan beslis stof in die ander se oë skop! 😜
04/09/2019

Ons het n laat Inskrywing!!! Sy gaan beslis stof in die ander se oë skop! 😜

Ons finaliste oefen kliphard vir die GROOT aand!
02/09/2019

Ons finaliste oefen kliphard vir die GROOT aand!

Baie dankie Adventure Zone Cullinan vir Mnr Rassie se groot prys!
02/09/2019

Baie dankie Adventure Zone Cullinan vir Mnr Rassie se groot prys!

Mnr en Mej Rassie finaliste Zian en Alissa deel meer inligting oor hul projek se vordering!
02/09/2019

Mnr en Mej Rassie finaliste Zian en Alissa deel meer inligting oor hul projek se vordering!

Rassies sê NEE vir Renosterstropery

Mnr en Mej Rassie finaliste Zian van Deventer en Allisa Welman was gaste op Pretoria FM waar hulle uitgevra was oor hulle Renoster F projek, en sommer ook vir Chanelle van 7de laan ontmoet het.
Hulle was reeds saam Kaz McFadden, bekende akteur, in ‘n kort video wat hulle gemaak het oor hul projek, en gaan later saam met die bekende Luan Jacobs te sien wees in nog ‘n kort opname.
Hul besoek aan Pretoria FM was op 21 Augustus en die besoek handel oor die bewusmaking van renosterstropery. Die twee renoster-entoesiaste het alreeds ‘n groot impak gemaak, asook by die kalender kompetisie wat jaarliks aangebied word.
Lees meer in Streeknuus.

02/09/2019

En ons het ń "kykerskeuse" wenner!!..... Om uit te vind wie die wenner is....
Koop 'n kaartjie vir die Kroningsaand! 12 Sep!

🥿👖👕🥫Mnr en Mej Rassie finalis Tinnerie Barnard het vir die Loeries nog kruideniersware en 2 bokse klere gegee! 🥫👕👖🥿 !!!
30/08/2019

🥿👖👕🥫Mnr en Mej Rassie finalis Tinnerie Barnard het vir die Loeries nog kruideniersware en 2 bokse klere gegee! 🥫👕👖🥿

!!!

Stemlyn is nou gesluit!
30/08/2019

Stemlyn is nou gesluit!

30/08/2019

Stemlyn sluit oor 5 minute!!

Laaste dag om te stem vir jou gunsteling.Stemlyn sluit 18:00 ❎Moenie die  GROOT aand mis vir die aankondiging van die we...
30/08/2019

Laaste dag om te stem vir jou gunsteling.
Stemlyn sluit 18:00 ❎
Moenie die GROOT aand mis vir die aankondiging van die wenner nie!
KAARTJIES BESKIKBAAR BY DIE SKOOLKANTOOR
R50 P/P

Mnr en Mej Rassie finalis Chenné Loots deel nog een van haar bewusmakings veldtogte!! Om die FG SECRET WEAPON te ken en ...
28/08/2019

Mnr en Mej Rassie finalis Chenné Loots deel nog een van haar bewusmakings veldtogte!!

Om die FG SECRET WEAPON te ken en dit te gebruik, is een van die belangrikste dinge wat elkeen moet leer. Dit is wat die leerlinge van Alètheia Akademie geleer het tydens ons 6e Human Trafficking bewusmakings projek op Woensdag 28 Augustus 2019 in Bronkhorstspruit.

Baie dankie Alètheia dat ons julle leerlinge meer kon kom leer oor wat die woord HUMAN TRAFFICKING beteken en dat elkeen in sy/haar eie manier 'n FG SUPERHERO is.


Address

Bronkhorstspruit

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mnr en Mej Rassie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Videos

Share

Category


Other Events in Bronkhorstspruit

Show All