Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees Fees vir almal en almal vir fees
Oppi Riviere Resort, R511 buite Brits
Geen Troeteldiere Toegelaat

23/07/2024

Padstal

Mediavrystelling Ons het reeds verskeie navrae in verband met inligting vir 2024 se fees ontvang, maar weens die intensi...
21/05/2024

Mediavrystelling

Ons het reeds verskeie navrae in verband met inligting vir 2024 se fees ontvang, maar weens die intensiewe padwerke wat sedert die begin van 2024 tussen Beesterkraal en die Northam afrit op die R511 plaasvind het die direksie en trustees van die Mosbos Jag, Hengel en Kampfees besluit dat dit nie in die beste belang van ons feesganges, uitstallers en borge is om vanjaar die fees aan te bied nie.

Daar is huidiglik stop/ry punte wat die verkeer met tot 20minute vertraag. Daar is ook diep uitgrawings op die padrant wat reis tussen Thabazimbi en Oppi Riviere Safari Lodge asook die pad tussen Brits en die venue gevaarliker maak om op te reis

Mosbos Jag, Hengel en Kamp Fees is ‘n gesins geőrinteerde fees en ons beywer ons vir die veiligheid en gerief van ons feesgangers, uitstallers en borge

Ons beoog om weer die fees in 2025 aan te bied. Ons verseker u van ons volgehoue strew om die feeservaring beter te maak

Ons is dankbaar vir die opgradering van die R511 wat in die toekoms beslis sal bydrae tot die sukses van elke funksie wat by Oppi Riviere Safari Lodge aangebied word

Opregte dank


Mosbos Jag , Hengel & Kamp fees Direksie en Trustees

So trots op Victor Bravo wat by 2023 se Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees opgetree het. Well done met julle Die GROOT Ontby...
16/02/2024

So trots op Victor Bravo wat by 2023 se Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees opgetree het. Well done met julle Die GROOT Ontbyt onderhoud en live optrede . is beslis 'n gunstelling by ons

Oppi Riviere Safari Lodge

  Luci's Bier en Koffie
29/10/2023

Luci's Bier en Koffie

Ons het nog 'n paar laaste dankies voordat ons planne maak om hierdie fees-baba van die doeke af te kry😆Aan ons kunstena...
19/09/2023

Ons het nog 'n paar laaste dankies voordat ons planne maak om hierdie fees-baba van die doeke af te kry😆

Aan ons kunstenaars wat hulle deel gedoen het van sosiale media plasings, videos maak en natuurlik MOS showtime! Dankie vir elkeen wat gewys het hoekom julle kan doen wat julle doen! Sukses is nie noodwendig 'n aand op 'n verhoog voor 'n volgepakte crowd nie, dis deurdruk en dieselfde intensiteit show lewer al is die voete minder! Dankie vir die geseldies en fotos saam met ons mense We salute you!

Dankie aan elke onbaatsugtige helper. Familie rn vriende is die rugsteun van elke klein begin! Ons is dankbaar

Ons gaan nou boeke vat en planne maak!

Ons hoor graag of julle weer in die bos wil kom in 2024

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees Oppi Riviere Safari Lodge

19/09/2023
A big Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees shoutout to South African Breweries for our stunning Bar & beer garden setupWe appr...
16/09/2023

A big Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees shoutout to South African Breweries for our stunning Bar & beer garden setup

We appreciate your investment


Dankie Burning Bush Bosveld Tv ! Julle was awesome. Ernie, dankie vir jou inchecks en gesels in die oploop tot die fees....
15/09/2023

Dankie Burning Bush Bosveld Tv ! Julle was awesome. Ernie, dankie vir jou inchecks en gesels in die oploop tot die fees. Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees personeel en kunstenaars het gesmul aan jou pulled pork rolle!

Die man kan! Dankie vir jou hulp en bemarking vanuit jou hospitaal bed! Ons waardeer jou !

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees sê dankie aan sie GPF Beestekraal wat die skyfskiet aangebied het. Daar was lieflike prys...
15/09/2023

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees sê dankie aan sie GPF Beestekraal wat die skyfskiet aangebied het. Daar was lieflike pryse te wen en fondse word aangewend vir die aankoop van 'n drone vir landelike beveiliging

Dis MOS hoe mens die jongspan leer! Dankie Anton Knoetze vir jou geduld en 'n baie laaaang warm dag in die son! Jy het man alleen 'n verskil gemaak

Vir donasies kontak Anton by
083 566 3370

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees  sê dankie Kaffehus vir koffiekapitaal in die bos vir elkeen van ons kunstenaars!Dis MOS ...
14/09/2023

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees sê dankie Kaffehus vir koffiekapitaal in die bos vir elkeen van ons kunstenaars!

Dis MOS gaaf van julle hier by Oppi Riviere Safari Lodge


Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees sê dankie aan Brannasenbraai ! Ons kunstenaars is MOS bederf met vleis uit julle kombuis!...
14/09/2023

Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees sê dankie aan Brannasenbraai ! Ons kunstenaars is MOS bederf met vleis uit julle kombuis!

Hier by Oppi Riviere Safari Lodge was dit

Address

Oppi Riviere Safari Lodge , R511
Brits
0240

Telephone

+27832290328

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mosbos Jag, Hengel & Kamp Fees:

Share

Category