Amanzi Wildsfees

Amanzi Wildsfees Amanzi Wildsfees @ Amanzi Private Game Reserve.
08 August 2026

No stress… just Wildsfees! 🚌This year, getting to Die Wildsfees at Amanzi is part of the experience. No long drives home...
01/06/2026

No stress… just Wildsfees! 🚌

This year, getting to Die Wildsfees at Amanzi is part of the experience. No long drives home. No worrying about transport. No missing the fun because someone has to be the designated driver.

Your shuttle package includes:
• Festival ticket
• Return transport via Intercape buses
• Access to one unforgettable Wildsfees experience

With only 60 spots available, these seats are expected to go fast. Pick-up points will be confirmed soon, so make sure you secure your place early to avoid disappointment.

See you there! 🦒🦓

🗓️8 Augustus 2026
🎟️ Tickets available on the link in our BIO
📍 +- 15minutes from Winnie Mandela (Brandfort)

30/05/2026

🗓️ 8 Augustus by Amanzi Private Game Reserve, dis waar dit alles gebeur.

Bring vir mamma en die kids en kom kuier soos nog nooit vantevore nie!

Van 4x4 tot ’n koue craft bier… Die Wildsfees soek jou beste kuiergees 🔥

Kry jou kaartjies vandag op die link in ons bio 🎟️
📍 ±15 minute van Winnie Mandela (Brandfort)

28/05/2026

Jy sê net “kyk gou wat doen ’n blazer”… en nou loop die wild ook met styl rond 🦒🧥

By Amanzi doen ons dinge net effe anders.
As die diere begin blazers dra, weet jy die gees vir die gaan groot wees!

Tag daai een vriend wat ook altyd ‘n blazer dra👇

Die Wildsfees roep… en Juan Boucher antwoord!Van gunsteling treffers tot daai liedjies wat almal uit volle bors saam sin...
23/05/2026

Die Wildsfees roep… en Juan Boucher antwoord!

Van gunsteling treffers tot daai liedjies wat almal uit volle bors saam sing, moet nie die dag mis nie.

Tag daai vriend wat ALTYD die lirieke te hard sing 🔥

🗓️8 Augustus 2026
🎟️ Kaartjies beskikbaar op die link in ons BIO
📍 +- 15minutes vanaf Winnie Mandela (Brandfort)

VENDORS, THIS IS YOUR LAST CHANCE! 🔥The wildest day on the Amanzi calendar is calling… and we want YOU to be part of it!...
21/05/2026

VENDORS, THIS IS YOUR LAST CHANCE! 🔥

The wildest day on the Amanzi calendar is calling… and we want YOU to be part of it!

Die Wildsfees is back on 08 August 2026 and we’re looking for amazing local vendors to bring the vibe, flavour and creativity. Whether you serve mouth-watering food, sell handmade goodies, unique décor, trendy clothing or proudly local products, this is your moment to showcase your brand to a crowd ready to shop, eat and enjoy the day ✨

From the smell of good food and the sound of live entertainment to a true bushveld atmosphere, Wildsfees is all about supporting local while creating an unforgettable experience for everyone attending. 🤠🔥

📍 Limited stalls available
⚡ Electricity spots are limited
📞 Contact the Amanzi Wildsfees Team today on 082 572 8403 to secure your space!

Don’t miss out on being part of the wildest market vibe of 2026!

Nog ’n naam. Nog ’n rede. Nog minder tyd om te wag...🎤 Ruhan Du Toit sluit aan by Die Wildsfees line-up wat gaan kook! 🔥...
20/05/2026

Nog ’n naam. Nog ’n rede. Nog minder tyd om te wag...

🎤 Ruhan Du Toit sluit aan by Die Wildsfees line-up wat gaan kook! 🔥

Ons sien jou daar op 8 Augustus 2026.

🎟️ Kaartjies beskikbaar op die link in ons BIO
📍 +- 15minutes vanaf Winnie Mandela (Brandfort)

As jy wil sokkie weg van die stad, onder die oop lug dan is Die Wildsfees nét waar jy moet wees!Bring jou dansskoene en ...
16/05/2026

As jy wil sokkie weg van die stad, onder die oop lug dan is Die Wildsfees nét waar jy moet wees!

Bring jou dansskoene en ons bring die show 💃

Moenie wag nie, kry jou kaartjies vandag.

🗓️8 Augustus 2026
🎟️ Kaartjies beskikbaar op die link in ons BIO
📍 +- 15minutes vanaf Winnie Mandela (Brandfort)

Die Amanzi Wildsfees soek jou!Die Wildsfees groei vinnig en ons wil nog meer unieke stalletjies en verkopers deel maak v...
13/05/2026

Die Amanzi Wildsfees soek jou!

Die Wildsfees groei vinnig en ons wil nog meer unieke stalletjies en verkopers deel maak van die ervaring.

As jy d**k jy het daardie iets wat mense gaan laat stop en hul nuuskierigheid prikkel soos ‘n khakibos dan wil ons jou daar sien!

Ons soek alles van:
🍔 Kosstalletjies
🛍️ Handgemaakte produkte
👕 Klere en accessories
🍬 Snacks en lekkernye
🔥 Enige iets uniek wat mense laat stop en kyk

⚠️ Beperkte stalletjie spasie beskikbaar.

Stuur vir ons ’n boodskap om jou plek vas te maak en deel te word van Die Wildsfees ervaring 🔥

Local talent en wille vibes 🔥Ons praat van:🎤 Jakkals Vibes, Dodo Nyoka, Franja Du Plessis en meer…Amanzi gaan vol wees, ...
11/05/2026

Local talent en wille vibes 🔥

Ons praat van:
🎤 Jakkals Vibes, Dodo Nyoka, Franja Du Plessis en meer…

Amanzi gaan vol wees, so bring jou fees gees!

🗓️8 Augustus 2026
🎟️ Kaartjies beskikbaar op Quicket:https://www.quicket.co.za/events/357528-amanzi-wildsfees/
📍 +- 15minutes vanaf Winnie Mandela (Brandfort)

Dis waar vriende bymekaarkom, kinders rondhardloop, die biertente vol is en die musiek jou laat vergeet van alles anders.

Address

Farm Kleinrietfontein
Brandfort
9400

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amanzi Wildsfees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category