Paarl Interskole Interschools

  • Home
  • Paarl Interskole Interschools

Paarl Interskole Interschools Die amptelike blad vir inligting verwant aan Paarl Interskole 2026. The official page for information This year the event is hosted by Paarl Gimnasium.

During the first week of August, the picturesque Boland town, Paarl, is transformed by colorfully decorated trees in the main road, banners of either shades of blue and white, green, yellow and maroon, or a light green. This, together with thousands of supporters, old boys and girls from around the globe, who flock to Paarl, is a sign that it's time for the annual Inter Schools in Paarl. The premier schools taking part in the largest Inter Schools in South Africa is Paarl Gimnasium vs. Paarl Boys High, partnered with their sister school, Girls High.

04/08/2026

Dis nou vir jou ‘n ding!

Die Paarl Interskole-gees is reeds in volle swang, met die laerskole wat reeds hul staal op die rugbyveld gewys het!Môre...
01/08/2026

Die Paarl Interskole-gees is reeds in volle swang, met die laerskole wat reeds hul staal op die rugbyveld gewys het!

Môre, Saterdag 1 Augustus, verskuif die fokus na Faure Stadion vir ’n opwindende dag van rugby tussen Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl.

Die program:

11:40 15A
12:55 16A
14:20 19B
15:40 Voorstelling van die 1ste spanne
16:00 Die groot stryd tussen die 1ste spanne

Optenhorst Village wens elke span, speler en afrigter alle sterkte toe. Mag julle met trots, passie en goeie sportmanskap speel. Ons is trots op elke speler!

Kan jy nie by Faure Stadion wees nie? Kom beleef die Interskole-atmosfeer by Pasadena Spur se FanPark by Optenhorst Village, waar die rugby regstreeks uitgesaai sal word.

Kom vroeg of bespreek jou tafel vooraf om jou plek te verseker.

Wie ondersteun jy vanjaar?

www.optenhorstvillage.co.za

PaarlBoysHigh InterskoleRugby Paarl

Hoërskool Interskole: Seunshokkie-uitslae 🇪🇪🇬🇳🏑
31/07/2026

Hoërskool Interskole: Seunshokkie-uitslae 🇪🇪🇬🇳🏑

Hoërskool Interskole: Rugby-uitslae 🇪🇪🏉🇬🇳
31/07/2026

Hoërskool Interskole: Rugby-uitslae 🇪🇪🏉🇬🇳

Hoërskool Interskole: dogtershokkie-uitslae🇸🇱🏐🇬🇳
31/07/2026

Hoërskool Interskole: dogtershokkie-uitslae🇸🇱🏐🇬🇳

Hoërskool: Interskole-netbaluitslae 🇸🇱🏐🇬🇳
31/07/2026

Hoërskool: Interskole-netbaluitslae 🇸🇱🏐🇬🇳

Die Pasadena Spur Steak Ranch Spur FanPark by Optenhorst Village is gereed vir ’n naweek vol skoolgees, lekker saamkuier...
30/07/2026

Die Pasadena Spur Steak Ranch Spur FanPark by Optenhorst Village is gereed vir ’n naweek vol skoolgees, lekker saamkuier en opwindende rugby.

Die rugby word Saterdag regstreeks uitgesaai! Kom vroeg om jou plek te verseker, of besoek Pasadena Spur vooraf om jou tafel vir die wedstryd te bespreek.

Bring jou familie en vriende en kom beleef die Interskolegees saam met ons!
www.optenhorstvillage.co.za

29/07/2026
Netbaluitslae dag 1. Baie geluk aan al die spanne! 🏐🔥-Netball results day 1. Congratulations to all the teams! 🏐🔥
28/07/2026

Netbaluitslae dag 1. Baie geluk aan al die spanne! 🏐🔥

-

Netball results day 1. Congratulations to all the teams! 🏐🔥

Address

416 Main Road

7646

Telephone

+27218721541

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paarl Interskole Interschools posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Paarl Interskole Interschools:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Event/venue?

Share